Buurtwagte beskerm Delmas tydens onluste
Op 20 Februarie is Delmas deur gewelddadige onluste geruk. AfriForum se Delmas Valke- en Eloff-buurtwag asook Sundra Rietkol Bulldogs het…
Op 20 Februarie is Delmas deur gewelddadige onluste geruk. AfriForum se Delmas Valke- en Eloff-buurtwag asook Sundra Rietkol Bulldogs het…
AfriForum het Dinsdag 21 Februarie 2023 instandhoudingswerk by die Loskopdam-monument gedoen. Lede van AfriForum se Kranspoort- en Middelburg-takke het gehelp…
Die bedreiging wat die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die BELA-wet) vir onderwys oor die algemeen en meer…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n beroep op gemeenskappe gedoen om voort te gaan om burgerlike veiligheidstrukture soos buurtwagte te bou…
Die burgerregteorganisasie het ’n aanlyn platform, Pretoria se slaggate, geloods waar inwoners van Pretoria die slaggate in hul woonbuurt, veral…
Die AfriForum-tak in Kroonstad het op 14 Februarie by die inwoners van Residentia Arboretum, ’n sentrum vir bejaardes, gaan kuier…
Die Brits-buurtwag het op 18 Februarie inligting vanaf ’n AfriForum-lid ontvang dat twee verdagtes besig was om die treinspoor agter…
AfriForum se Stella-sektor wat onder die Vryburg-buurtwag val het op 16 Februarie verskeie gesteelde goedere terug gevind. ’n Boer in…
AfriForum Sakenetwerk in samewerking met AfriForum se Wes-Kaap-kantoor het vanoggend ’n sakeontbyt by Nitida-wynlandgoed in Durbanville in die Kaap gehou….
AfriForum se Standerton-buurtwag is vanoggend ontbied nadat swaar reën deur die nag tot oorstromings in die omgewing gelei het en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide