Walker Drive-buurtwag vul nóg slaggate op
AfriForum se Walker Drive-buurtwag het op 21 Julie ses sakke teer gebruik om twee yslike slaggate op te vul. Dié…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag het op 21 Julie ses sakke teer gebruik om twee yslike slaggate op te vul. Dié…
Die verrenoordstreeksuitdunrondte van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie het Vrydag, 21 Julie, gesorg vir spannende junior en senior…
AfriForum se Lichtenburg-tak het van 10 tot 20 Julie ingespring en voortgegaan met dié organisasie se slaggatprojek ten einde padveiligheid…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 20 Julie by die Keppies Tutorsentrum in Pretoria-Noord besoek afgelê. Dié veldtog dien…
Verskeie AfriForum-buurtwagte het op 14 Julie in Groot-Brakrivier saamgekom om hul gemeenskap teen misdaad te beveilig. AfriForum se buurtwagte in…
AfriForum se Mooirivier-buurtwagte het op 14 en 15 Julie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF),…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 18 Julie gedurende ’n takvergadering sy takbestuur geherorganiseer. Die bestuur bestaan nou uit CJ Scholtz…
AfriForum se Paarl-Noord-buurtwag het op 14 en 15 Julie aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Patrollies soos dié, waartydens buurtwaglede…
AfriForum se veiligheidstrukture in die Wes- en Oos-Kaap het op 14 en 15 Julie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n versoek aan die Verenigde Nasies (VN) se spesiale rapporteur vir menseregte op veilige drinkwater…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide