Noord van die berg-tuinspan Pretoria-Noord se helde
Die tuinspan van AfriForum se Noord van die berg-tak het gedurende Augustus reusewerk gedoen om Pretoria-Noord te verbeter. In dié…
Die tuinspan van AfriForum se Noord van die berg-tak het gedurende Augustus reusewerk gedoen om Pretoria-Noord te verbeter. In dié…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag geskrewe kommentaar by die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) ingedien om die voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering…
AfriForum het ’n klag teen die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit by die Inligtingsreguleerder (IR) aanhangig gemaak oor dié plaaslike munisipaliteit se…
AfriForum het op 4 September sy landswye Boomplantmaand-projek by Wolwespruit in die ooste van Pretoria afgeskop. Tien inheemse witolienhoutboompies (Buddleja…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag hou op 9 September ’n misdaadbewustheidsdag op die hoek van Walkerrylaan en Sundaystraat in Sherwood. In…
Die universiteitsuitdun van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide universiteitsdebatskompetisie het op 2 September by die Noordwes-Universiteit plaasgevind. Die deelnemende…
Die neiging tot selektiewe vervolging ken geen einde nie – en waar dit dikwels politici is wat teen vervolging beskerm…
Danksy ’n lid van die gemeenskap het die AfriForum-tak in Heilbron ’n kontrakteur aangestel wat weekliks help om hierdie Vrystaatse…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is vandag in die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein om te appelleer teen die uitspraak van…
’n Broeikolonie van die bedreigde kransaasvoëls word tans in gevaar gestel deur beplande mynbedrywighede in die Waterberg, langs die Marakele…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide