Regering se desperaatheid vir skaliegas stel Suid-Afrika in gevaar
Dr. Bongani Sayidini van die Petroleumagentskap van Suid-Afrika het by die onlangse Suider-Afrikaanse Olie- en Gaskonferensie in Kaapstad aangekondig dat…
Dr. Bongani Sayidini van die Petroleumagentskap van Suid-Afrika het by die onlangse Suider-Afrikaanse Olie- en Gaskonferensie in Kaapstad aangekondig dat…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n amptelike hofaansoek by die Hoogste Hof van Appèl ingedien waarin die organisasie versoek dat waarnemende…
AfriForum het vandag ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) ingedien by die Departement…
Die nimmereindigende mislukking van die strafregstelsel verras AfriForum se privaatvervolgingseenheid nog steeds. Ná bykans twee jaar, 10 uitstelle en skrapping…
Leier van die EFF, Julius Malema, en sy regspan wend hulle tot betreurenswaardige vertragingstaktieke in Malema se vuurwapensaak, het AfriForum…
Die Wysigingswetsontwerp op Geregtelike Aangeleenthede wat hierdie week in die Nasionale Vergadering aanvaar is, is ’n reuseoorwinning vir Suid-Afrikaners en…
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville het die afgelope naweek weer die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gehelp om drie kabeldiewe vas te trek….
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n mondelinge voorlegging voor die Gekose Komitee oor Veiligheid en Justisie gelewer wat die voorgestelde…
AfriForum se Viljoenskroon-tak se nuwe bestuur is pas aangewys en dié groep is reeds slaggereed om uitdagings in dié dorp…
AfriForum se Lichtenburg-tak het in net 11 dae 124 slaggate in twee strate in dié dorp herstel. Vanaf 4 tot…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide