Gemeenskappe moet self verantwoordelikheid neem vir hul erfenis
Op Erfenisdag is AfriForum se boodskap dat gemeenskappe self verantwoordelikheid moet neem vir die bewaring en bevordering van hulle erfenis….
Op Erfenisdag is AfriForum se boodskap dat gemeenskappe self verantwoordelikheid moet neem vir die bewaring en bevordering van hulle erfenis….
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het ’n appelkoos- en drie amandelbome in Versterpark geplant as deel van dié organisasie se jaarlikse…
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville het op 21 September weer die SAPD gehelp om kabeldiewe, waaronder Eskom-kontrakteurs, in twee afsonderlike voorvalle…
AfriForum het op 19 September 50 bale katoenreste afgelewer aan boere in die Potchefstroom-distrik wat groot skade in die vernietigende…
Die nuwe AfriForum-plaaswag op Kroondal is gereed om die spreekwoordelike bul by die horings te pak en veiligheid op plase…
AfriForum se Alberton-tak het op Wêreldskoonmaakdag (16 September) in samewerking met ander gemeenskapsorganisasies ’n geleentheid genaamd ontmoet die bure by…
AfriForum-verteenwoordigers het die openbare verhore vir die beoogde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) wat op 18 en 19 September in onderskeidelik Beaufort-Wes…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die laaste week 63 koring strooibale aan boere in die Vryburg-omgewing geskenk wat onlangs onder veldbrande…
AfriForum het vandag by die openbare verhoor vir die wetsontwerp op die voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) wat in Johannesburg gehou…
AfriForum maan die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit om die fondse wat hulle tydens die huidige onwettige staking verloor van die South…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide