AfriForum-buurtwag waak oor Piet Retief
AfriForum se Piet Retief-buurtwag het op 23 Februarie ’n massapatrollie gehou om sigbaarheid in die dorp te verhoog en hierdeur…
AfriForum se Piet Retief-buurtwag het op 23 Februarie ’n massapatrollie gehou om sigbaarheid in die dorp te verhoog en hierdeur…
Die AfriForum-tak in Vryburg het gedurende die eerste twee maande van 2024 al 3,83 hektaar se gras gesny in ’n…
Breëstraat in Lichtenburg het in Februarie broodnodige opknappingswerk ondergaan nadat die AfriForum-tak op dié dorp dit op hom geneem het…
Die verval van Harrismith en maniere waarop dié agteruitgang gestuit kan word, was die kern van AfriForum se onlangse vergadering…
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville het op 28 Februarie ’n inligtingsaand vir die gemeenskap gehou waartydens hulle geleer het oor wapenhantering….
Die AfriForum-buurtwag in Lichtenburg het op 26 Februarie in die vroeë oggendure ’n groep van ses kabeldiewe betrap terwyl hulle…
Die AfriForum-tak in Springs het gedurende Februarie meer as 1,9 hektaar gras in dié stad gesny. In hierdie tydperk is…
AfriForum se Bethlehem-tak het die afgelope maand met bloed, sweet en byna 12 ton teer daarin geslaag om woonbuurte in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en Rand Water – die grootste waterverskaffer in Afrika – kan moontlik in die hof koppe stamp…
AfriForum se takke in die Suid-Kaap het die afgelope week hul stemme laat hoor by die openbare raadplegingsessies oor die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide