AfriForum se Delportshoop-tak herstel 85 slaggate eensklaps
AfriForum se Delportshoop-tak het op 15 Julie met groot sukses ’n gemeenskapsinisiatief voltooi deur 85 slaggate in Delport- en Hanekomstraat…
AfriForum se Delportshoop-tak het op 15 Julie met groot sukses ’n gemeenskapsinisiatief voltooi deur 85 slaggate in Delport- en Hanekomstraat…
Die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit oortree volgens die burgerregteorganisasie AfriForum sy eie brandweerverordening en plaas daarmee die metro se inwoners én…
Die AfriForum-tak in Delareyville het die afgelope tyd skouer aan die wiel gesit om seker te maak dat die strate…
Waarskuwing: Hierdie beeldmateriaal kan sensitiewe kykers ontstel. Die ma van die nege-jarige Gomolemo Mavimbela, wat in ’n botsing omgekom het…
AfriForum verwelkom die swaar vonnisse wat vandag in die Evander-landdroshof opgelê is aan drie plaasaanvallers wat ’n 60-jarige vrou en…
Klankgreep: Marais de Vaal AfriForum het vyf watermonsters vanaf strategiese punte in en om Musina geneem ná gerugte van ernstige…
AfriForum, die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) en Solidariteit waarsku dat skole hul beleidsdokumente asook kapasiteitsbepaling betyds moet voltooi en wettig dokumenteer…
AfriForum se Trichardt-Evander-Kinross-Secunda-buurtspan (oftewel die Teks-buurtspan) het in Junie meer as 36 000 vierkante meter se grondgebied skoongemaak om Secunda se…
Die vullisterreine in Bloemfontein is in ’n gruwelike toestand, wat ernstige omgewings-, gesondheids- en veiligheidsrisiko’s vir inwoners inhou. Hierdie inligting…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit genader om verdere stappe teen diegene te doen wat verantwoordelik is…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide