Nuwe brandbestrydingstoestel groot bate vir Piet Retief-buurtwag
AfriForum se Piet Retief-buurtwag het op 12 April ’n nuwe toestel ontvang om brande te bestry. Toestelle soos hierdie stel…
AfriForum se Piet Retief-buurtwag het op 12 April ’n nuwe toestel ontvang om brande te bestry. Toestelle soos hierdie stel…
AfriForum se buurtwagte in Nylstroom en Naboomspruit het ’n inligtingsessie vir gemeenskapslede aangebied oor hul veiligheid voor, tydens en ná…
Mookgophong (Naboomspruit) se strate gaan nie wéér naamloos wees nie danksy AfriForum se noue samewerking met die gemeenskap van dié…
Dr Reshma Mathura, Unisa se waarnemende viserektor vir Finansies, het ’n strafregtelike klag by die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (Valke) ingedien…
Rustenburg is dalk nie Rome nie, maar die uitdrukking “Rome is nie in een dag gebou nie”, geld net so…
Te midde van voortslepende kragonderbrekings hoef die inwoners van Pretoria-Oos nie ook op die pad in duisternis gehul te word…
Of dit nou op die skoolterrein, sosiale media of in die park tussen die buurt se kinders is, een ding…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 13 April die gebied by die dammetjie in DF Malanstraat opgeruim. Hulle het 1,3…
Ses lede van die AfriForum-buurtwag in Centurion het op 13 April opleiding in basiese brandbestryding ontvang. AfriForum-buurtwagte poog om al…
AfriForum se Rustenburg-tak het vandag hul voorstelle vir die jaarlikse geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) by die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit ingedien. Dié…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide