Gauteng-ouers – wees gereed vir die 2026-aansoekstormloop
“Ouers van voornemende graad 1- en graad 8-leerders in Gauteng moet so gou moontlik registreer wanneer die registrasieproses vir 2026…
“Ouers van voornemende graad 1- en graad 8-leerders in Gauteng moet so gou moontlik registreer wanneer die registrasieproses vir 2026…
Die AfriForum-tak in Christiana het die laaste drie weke onverpoos gewerk om dié dorp skoon te kry én ’n beter…
AfriForum beskou dit as onredelik en onaanvaarbaar dat die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit voortgaan met die implementering van die omstrede stadsreinigingsheffing….
AfriForum se Delportshoop-tak het op 15 Julie met groot sukses ’n gemeenskapsinisiatief voltooi deur 85 slaggate in Delport- en Hanekomstraat…
Die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit oortree volgens die burgerregteorganisasie AfriForum sy eie brandweerverordening en plaas daarmee die metro se inwoners én…
Die AfriForum-tak in Delareyville het die afgelope tyd skouer aan die wiel gesit om seker te maak dat die strate…
Waarskuwing: Hierdie beeldmateriaal kan sensitiewe kykers ontstel. Die ma van die nege-jarige Gomolemo Mavimbela, wat in ’n botsing omgekom het…
AfriForum verwelkom die swaar vonnisse wat vandag in die Evander-landdroshof opgelê is aan drie plaasaanvallers wat ’n 60-jarige vrou en…
Klankgreep: Marais de Vaal AfriForum het vyf watermonsters vanaf strategiese punte in en om Musina geneem ná gerugte van ernstige…
AfriForum, die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) en Solidariteit waarsku dat skole hul beleidsdokumente asook kapasiteitsbepaling betyds moet voltooi en wettig dokumenteer…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide