Lichtenburg-buurtwag hou gemeenskap veilig in Julie
AfriForum se Lichtenburg-buurtwag het in Julie vanjaar twee noemenswaardige suksesse behaal wat die veiligheid van die gemeenskap ten goede bevorder…
AfriForum se Lichtenburg-buurtwag het in Julie vanjaar twee noemenswaardige suksesse behaal wat die veiligheid van die gemeenskap ten goede bevorder…
AfriForum se Teenboelieveldtogspan en die span se gelukbringer, Matteus, het die afgelope Vrydag (2 Augustus) raad oor boelies én tonne…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 25 Julie by Croydon House Private School besoek afgelê en 435 leerders toegespreek…
Die AfriForum-takke in Alberton en Germiston het 27 Julie in samewerking met vrywilligers slaggate in Azalea- en Nasturtiumweg in onderskeidelik…
Vergeet maar van daardie slaggat in Nelson Mandelarylaan in Mookgopong, want danksy AfriForum se Naboomspruit-tak is die reusegat wat die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het Vrydag (2 Augustus) ’n nuwe taksentrum in Roodepoort geopen wat onder meer as opleidingsentrum en veiligheidsbeheerkamer…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het gedurende Julie 2024 verskeie suksesvolle slaggatprojekte voltooi danksy die hulp en skenkings vanuit die gemeenskap….
AfriForum beskou die aankondiging van die Gautengse onderwysdepartement dat dit ’n onafhanklike ondersoek by Pretoria High School for Girls gaan…
AfriForum neem kennis van die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, se verduideliking oor die verantwoordelikhede van plaaslike munisipaliteite…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het in Julie by die Laerskool Krugerpark in Mokopane, Limpopo, besoek afgelê en 720 leerders met hul…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide