AfriForum se Witrivier-tak en sakelui trek nuwe (geverfde) baadjie aan vir Gracelink-skool
Die Gracelink-skool in Witrivier het nou ’n nuwe (geverfde) baadjie aangetrek danksy AfriForum se Witrivier-tak en ’n groep privaat ondernemings…
Die Gracelink-skool in Witrivier het nou ’n nuwe (geverfde) baadjie aangetrek danksy AfriForum se Witrivier-tak en ’n groep privaat ondernemings…
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het die afgelope naweek sy eerste #VulDieGat-projek aangepak deur ’n strook pad – wat sleg onderhou…
Die AfriForum-tak in Hessekwa is besorgd oor die bejaardes in die omgewing en het daarom op 4 Augustus ’n ruim…
Die AfriForum-tak in Malmesbury het op Saterdag 3 Augustus fase 2 van hul gemeenskapsprojek aangepak. Dié projek fokus op die…
Die AfriForum-tak in Knysna het verlede week (6 Augustus) 40 komberse, 40 musse en 40 pare warm kouse aan die…
Alhoewel daar slegs tuinvullis en bourommel by die Knysna Old Place munisipale vullisterrein gestort mag word, het die ontdekking van…
AfriForum se Groter Moot-tak, -buurtspan én -buurtwag het die afgelope maand gepatrolleer, gesnoei, gekap én opgeknap – alles met die…
Simonsvleisingel in Centurion het nou weer 13 werkende straatligte danksy samewerking tussen AfriForum se Centurion-tak en die gemeenskap. Dié nuwe…
AfriForum Jeug se George-tak het op 3 Augustus ’n mini SASS-riviertoets in die bolope van die Witelsrivier uitgevoer. Die mini…
Misdadigers sal voortaan twee keer moet dink voordat hulle weer in die nag by die berugte “Robotbrug” in Markstraat, Kroonstad,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide