AfriForum bemoedig Laerskool Saamtrek se Super 12-sterre met bederfpakkies deur die jaar
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het vanjaar altesaam 315 bederfpakkies uitgedeel aan die Laerskool Saamtrek se leerders wat aan die Super…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het vanjaar altesaam 315 bederfpakkies uitgedeel aan die Laerskool Saamtrek se leerders wat aan die Super…
Vir die tweede keer in een week het lede van die AfriForum-tak in Potchefstroom voor dooiemansdeur te staan gekom toe…
AfriForum se Alberton-tak het die afgelope naweek ’n daadwerklike verskil in die Brackenhurst-omgewing gemaak deur slaggate te vul en padtekens…
Die AfriForum-tak in Witrivier het onlangs R10 000 aan die Kruger Laeveld Kamer van Koophandel en Toerisme (KLCBT) se kameraprojek…
AfriForum se Stellenbosch-tak het die afgelope naweek ’n boom aan ’n park in Onder Papegaaiberg, Stellenbosch geskenk én dit help…
AfriForum se Worcester-tak het ’n beduidende bydrae tot gemeenskapsveiligheid gelewer deur vyf sonkragligte aan die Toevlug-rehabilitasiesentrum te skenk en te…
AfriForum se Parys-tak het die afgelope naweek paaie aangepak wat deurtrek is met slaggate. Dit het 13 mense en 70…
Die AfriForum-tak in Keimoes het verlede week sy werk by die waterwiel – een van hierdie dorpie se grootste besienswaardighede…
AfriForum het vandag, tydens ’n slaggatherstelprojek wat in Monumentpark gefinaliseer is, gewys hoe die samewerkingsooreenkoms met die Tshwane-metro op ’n…
Die AfriForum-tak in Edenvale betreur die afsterwe van Linda McKenzie, die tak se ondervoorsitter, wat Saterdagoggend 26 Oktober ná ’n…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide