AfriForum stig tak in Theewaterskloof-omgewing
Die burgerregteorganisasie AfriForum het verlede week ’n tak in die Theewaterskloof-omgewing gestig en ’n bestuur vanuit die gemeenskap gekies om…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het verlede week ’n tak in die Theewaterskloof-omgewing gestig en ’n bestuur vanuit die gemeenskap gekies om…
’n Berugte span vermeende koperkabeldiewe, wat maande lank al aktief is in die Bo-Karoo, het hulle vroeg gisteroggend (5 November)…
AfriForum se Witbank-tak in Emalahleni het in Oktober ’n nuwe inligtingsbord aan die Blancheville-buurtwag geskenk, wat by die ingang van…
Munisipaliteit stort nou riool in velde, parke Die rioolwerke in De Aar staan byna leeg en buite werking, daar is…
AfriForum het op 19 Oktober ’n veiligheidswerksessie aangebied wat gefokus het op plaasveiligheid in Hotazel. Hierdie geleentheid is deur Mac…
AfriForum se Belfast-tak het gister ’n deurslaggewende hofsege behaal wat die Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit dwing om dringend op te tree…
AfriForum se Ermelo- en Chrissiesmeer-tak se hande het gedurende Oktober vir niks verkeerd gestaan nie. Dié takke het alles in…
Die buurtspan van AfriForum se Trichardt-Evander-Kinross-Secunda-tak (oftewel die Teks-tak) het in Oktober nuwe asem in Secunda ingeblaas. Die span het…
Die AfriForum-tak in Upington het ’n reuse-lekkasie aan ’n waterpyp op die hoek van Bultstraat en dr Nelson Mandelarylaan herstel,…
AfriForum se Krugersdorp-tak het die afgelope naweek ’n tweede brandkraanoudit aangepak en daarin geslaag om nóg 24 brandkrane te toets….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide