Vermeende kabeldiewe loop hul vas teen brawe Mosel-buurtwaglid
Vermeende kabeldiewe, wat al geruime tyd inwoners van Mosel in Uitenhage teister, het hulle vroeg Saterdagoggend (16 November) vasgeloop in…
Vermeende kabeldiewe, wat al geruime tyd inwoners van Mosel in Uitenhage teister, het hulle vroeg Saterdagoggend (16 November) vasgeloop in…
Die openbare toilette op Keimoes is maande gelede as gevolg van die agteruitgang van die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit, verwoes…
Thabazimbi gaan die laaste tyd gebuk onder gereelde wateronderbrekings en vir die eerste keer in 50 dae is daar eindelik…
AfriForum se Heilbron-tak het die afgelope maand hand aan die ploeg geslaan en twee belangrike erfenisterreine in dié Vrystaatse dorp…
AfriForum en Matlabas Custodians het gister ’n samewerkingsooreenkoms gesluit wat daarop gemik is om gemeenskapsveiligheid in Limpopo, Noordwes en Gauteng…
AfriForum se gemeenskapsveiligheidsentrum (GVS) in Bloemfontein het die afgelope maand verskeie veiligheidskwessies hanteer en belangrike ondersteuning aan inwoners gebied. AfriForum-buurtwagte…
Die AfriForum-tak in Christiana het die afgelope maand en ’n half ’n groot skoonmaakprojek aangepak wat behels dat altesaam 11…
Die AfriForum-buurtspan in Bloemfontein het onlangs honderde sakke vullis in buurte in Bloemfontein opgetel en etlike hektaar gras in parke…
AfriForum se Bloemfontein-takke het ingespring om die heining van die Pres. Brand-akker in die Pres. Brand-begraafplaas te herstel nadat panele…
AfriForum en die breër gemeenskap van Kroonstad is hewig gekant teen die heraanstelling van Sonnyboy Mokgatle as munisipale bestuurder van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide