Vanderbijlpark-substasies nou al drie jaar veilig danksy AfriForum-tak
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het die afgelope drie jaar in samewerking met Sekuriteit Sonder Grense gewerk om ses substasies te beveilig…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het die afgelope drie jaar in samewerking met Sekuriteit Sonder Grense gewerk om ses substasies te beveilig…
Die AfriForum-tak in Benoni het in April altesaam 35 slaggate in slegs een straat – Goudstraat in Goedeburg – herstel….
AfriForum het gister (29 April) ’n enorme slaggat voor die Amerikaanse ambassadeurswoning in Pretoria – op die hoek van Premier-…
Terwyl die Polokwane Plaaslike Munisipaliteit besig is om sy waterstelsels uit te brei om aan die behoeftes van ’n groeiende…
Landwyd is vullisterreine in ’n bedenklike toestand en vullisverwydering gebrekkig, maar AfriForum wil alles in die stryd werp om dié…
AfriForum se Thabazimbi-tak het alreeds ses borde op verskeie plekke opgerig wat rioollekkasies in dié dorp uitwys. Hierdie inisiatief is…
Lede van AfriForum se Alberton- en Edenvale-buurtwagte kan nou broodnodige ondersteuning aan die noodreddingsdiens Rocket Hems bied wanneer sy reddingshelikopters…
AfriForum het ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (PAIA), by Eskom ingedien ná…
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het vrae oor die aanstelling van Mkhululi Yekani as munisipale bestuurder by die Oudtshoorn Munisipaliteit. Die…
AfriForum se Germiston-tak het vandeesweek ’n noodwaterpunt in Dinwiddie opgerig met die doel om ’n daadwerklike verskil in dié gemeenskap…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide