AfriForum se Hennopsrivier-tak neem deel aan Down to the Wire-projek
AfriForum se Hennopsrivier-tak het op 17 Augustus 2020 deelgeneem aan die Down to the Wire-projek wat op verskillende plase in die omgewing…
AfriForum se Hennopsrivier-tak het op 17 Augustus 2020 deelgeneem aan die Down to the Wire-projek wat op verskillende plase in die omgewing…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy Wes-Kaapse immuunstelselinisiatief op 14 Augustus 2020 na Worcester uitgebrei deur 400 kg nartjies aan verskeie ouetehuise en aftreeoorde…
AfriForum se Moot-tak het op 15 Augustus 2020 ’n groot skoonmaakprojek in Beyerstraat, Haarhoffstraat, 16de Laan en 18de Laan in Rietfontein gehou….
Die AfriForum-tak in Vryburg het op 13 en 14 Augustus 2020 elf nuwe stoptekens in die dorp opgerig. Dié tak het altesaam…
Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 14 Augustus 2020 die Edith Smith Tehuis vir Bejaardes op Christiana ontsmet. Die Bloemhof-tak het hulle…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 12 Augustus 2020 ’n tak in Fourways gestig. Dié tak is reeds besig met beplanning om in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kempton Park-tak en gesondheidsportefeulje het vandeesweek gesigmaskers en handreiniger aan die Elim-rehabilitasiesentrum in Kempton Park aan…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om teen Eskom op te tree omdat die kragreus beplan om die…
Die AfriForum-tak in Standerton het die afgelope week water aan die gemeenskap verskaf nadat die watertoevoer vir langer as ’n…
Nadat AfriForum vroeër vanjaar ’n skrywe aan die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit gerig het om te versoek dat ’n bakkie, wat…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide