#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Helderbergkom-tak hou skoonmaakaksie in Gordonsbaai
As deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog het dié organisasie se Helderbergkom-tak die verlede week die groen strook langs die…
As deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog het dié organisasie se Helderbergkom-tak die verlede week die groen strook langs die…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 25 November 2019 die Genl. De la Rey-standbeeld in die dorp skoongemaak nadat vandale dit op…
AfriForum het einde November sy Ankerdorp-projek in Bethlehem met verskeie opknappingsprojekte afgesluit. Die #AnkerdorpPadskou het in Februarie vanjaar afgeskop en…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se #AnkerdorpPadskou-veldtog in Bethlehem het ná drie aktiewe weke se betrokkenheid in dié dorp afgesluit. Die Bethlehem-tak…
AfriForum se Delareyville-tak het vandeesmaand die groot park tussen Protea- en Diedericksstraat skoongemaak as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog….
AfriForum het onlangs die Kaap Agulhas-tak in Bredasdorp gestig nadat gemeenskapslede hul behoefte na ’n tak uitgespreek het. Dié tak…
Die AfriForum-tak in Germiston het oorlog teen die vuil toestand van die dorp verklaar en op 18 November 2019 ’n…
As deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog het dié organisasie se Kempton Park-tak die afgelope paar weke ’n groot aantal onwettige…
AfriForum se Witbank-tak het in November verskeie stoptekens in dié stad vervang en padtekens oorgeverf as deel van dié organisasie…
AfriForum het op 8 en 9 November 2019 ’n selfdoenaksie by die Hoërskool Waterkloof in Pretoria gehou waartydens die organisasie gehelp het…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide