AfriForum stig ’n tak in Cradock
Ná verskeie versoeke uit die gemeenskap van Cradock is ’n AfriForum-tak op 13 Oktober amptelik op dié dorp gestig. “AfriForum…
Ná verskeie versoeke uit die gemeenskap van Cradock is ’n AfriForum-tak op 13 Oktober amptelik op dié dorp gestig. “AfriForum…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy ondersteuners vandag in Senekal toegespreek tydens ’n vreedsame protesaksie teen plaasmoorde. Dit volg op die…
Die AfriForum-tak in Roodepoort het op 9 Oktober 2020 vyftien bome aan die Hamerkop-voëlpark geskenk. AfriForum het die skenking gemaak aangesien ’n…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het hande met hul plaaslike Voortrekkerkommando’s gevat om lewende monumente te plant. AfriForum het bome aan…
AfriForum en Saai het op 12 Oktober saamgewerk om 120 ton voer aan boere in die Volmoed-omgewing te skenk. Die voer,…
AfriForum se Teks-tak het die afgelope naweek meer as 1 ton teer gebruik om slaggate in Secunda te herstel. Hierdie…
Die nuutgestigte beheerkamer wat bystand bied aan AfriForum se noordstreek (Gauteng, Mpumalanga en Limpopo) speel ’n kernrol in die bekamping…
AfriForum se onderskeie takke in die Pretoriase Moot het verlede week hard gewerk tydens sy #VegEnBou-week om die gemeenskap te…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het in September in samewerking met Tacet Transport (Edms.) Bpk. ’n groot veiligheids-en-gesondheidsrisiko in dié dorp…
Die AfriForum-tak in Heidelberg het op 29 September die #Onsdorp-projek afgeskop. ’n Boom is aan die plaaslike Voortrekkerkommando geskenk en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide