AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein arresteer verdagtes
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein het op 22 Januarie, twee verdagtes aangekeer en die SAPD bygestaan om ’n derde te arresteer….
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein het op 22 Januarie, twee verdagtes aangekeer en die SAPD bygestaan om ’n derde te arresteer….
Vyf beweerde wildstropers is op 12 Januarie ná ’n ongeluk in die Boekenhout- /Grootvallei area vasgetrek. AfriForum se Naboomspruit-buurtwag het…
Op Saterdag 14 Januarie het AfriForum-buurtwaglede en ander rolspelers gehelp met die arrestasie van ’n vermeende voertuigdief in Benoni, Gauteng….
Verskeie AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein het die afgelope naweek deelgeneem aan ’n operasie om plakkers en haweloses uit die Bloemfontein-dieretuin te…
Die AfriForum-buurtwagte in Mooirivier het in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies hul onderskeie omgewings in November veilig gehou….
AfriForum se Deneysville-tak is Donderdag 24 November amptelik gestig. Oranjeville is by hierdie tak ingedeel totdat hulle genoeg lede het…
AfriForum se Oudtshoorn-buurtwag het op Vrydag 25 November in samewerking met die Oudtshoorn SAPD, die munisipale verkeersdepartement, verskeie wetstoepassers en…
AfriForum se Jeffreysbaai-buurtwag het op 18 November saam met verskeie rolspelers soos Exec Ops, ADT, G4S-sekuriteitsdienste en die plaaslike polisie…
’n Lid van AfriForum se Kaapstad-Noord-buurtwag het op Woensdag 24 November ’n vermeende inbreker gearresteer. Johan en Yolanda Fritz was…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-buurtwag het op Donderdag 17 November deur die flinke optrede van Yolanda Fritz twee inbrekers gearresteer….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide