Skuldigbevinding in Malema-vuurwapensaak ’n oorwinning vir aanspreeklikheid en oppergesag van die reg
Klankgreep: Jacques Broodryk (Afrikaans) Klankgreep: Jacques Broodryk (Engels) AfriForum verwelkom die uitspraak wat pas in die Landdroshof in Oos-Londen gelewer…