AFRIFORUM BETREUR AFSTERWE VAN KONING GOODWILL ZWELITHINI KABHEKUZULU
Die burgerregteorganisasie AfriForum het met groot hartseer kennis geneem van die afsterwe van Sy Majesteit Koning Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu. AfriForum…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het met groot hartseer kennis geneem van die afsterwe van Sy Majesteit Koning Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu. AfriForum…
TAK: FEBRUARIE 2021 – NOORDSTREEK GAUTENG GROTER PRETORIA Bronkhorstspruit Die tak het gereël dat vullis verwyderword tydens ’n staking van munisipale werkers….
Deur Alet Rademeyer Die aksiegroep Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) en gemeenskappe van Koster en Swartruggens het vir ander gemeenskappe gewys…
AfriForum Jeug is van mening dat pres. Cyril Ramaphosa verantwoordelikheid vir die onlangse geweld by universiteitskampusse moet aanvaar en die…
AfriForum en lede van die aksiegroep Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat hulle hofstukke gaan…
Deur Marthinus Koekemoer Terwyl Johannes Venter steeds wag vir geregtigheid om te geskied, het die hof vandag in die aanrandingsaak…
Deur Nicolene Muller Dink of Sink, word met trots geborg deur AfriForum – dit is ’n opskrif wat al sedert 2017…
Deur Natasha Venter Die Departement van Basiese Onderwys se nuutste voorgestelde toelatingsbeleid vir skole, sowel as politici soos die LUR…
Lede van die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het die polisie verlede jaar gehelp om twee motordiewe in hegtenis te neem. Die…
Die verhoor van Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-LP, is vandag in die Randburgse Landdroshof uitgestel…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide