Semi-Soet – die musiekblyspel maak geskiedenis by AfriForum Teater
Met die speelvak van Semi-Soet – die musiekblyspel wat amptelik ten einde gekom het, het dié produksie geskiedenis gemaak as…
Met die speelvak van Semi-Soet – die musiekblyspel wat amptelik ten einde gekom het, het dié produksie geskiedenis gemaak as…
AfriForum het vandeesweek ’n platform oopgestel waar die inwoners van Kempton Park amptelik beswaar kan maak teen die Ekurhuleni Metropolitaanse…
Klankgreep: Jacques Broodryk (Afrikaans) Soundbite: Jacques Broodryk (English) AfriForum het die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) versoek om die afwenteling van polisiëringsmagte…
Die AfriForum-tak in Machadodorp het onlangs alles in die stryd gewerp om te verseker dat dié gemeenskap na behore beveilig…
AfriForum se Knysna-tak het gister ’n memorandum met tien van die belangrikste diensleweringsprioriteite in die Knysna Plaaslike Munisipaliteit aan die…
Die watertoevoerprobleme wat al vir weke lank op Delareyville woed, is eindelik opgelos ná volgehoue druk deur AfriForum. Die inwoners…
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemhof, Christiana, Delareyville, Biesiesvlei, Vryburg en Wolmaransstad het die afgelope naweek in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens…
Die AfriForum-strukture in Albertinia, Riversdal, Mosselbaai en Swellendam het die afgelope naweek weer die ekstra myl gegaan om hul gemeenskappe…
Klankgreep: Louis Boshoff (Afrikaans) Soundbite: Louis Boshoff (English) Byna twee jaar nadat drie howe Jacob Zuma opdrag gegee het om…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het ’n week gelede, op 16 Junie, Konsentrasiekampdag by die plaaslike konsentrasiekampterrein herdenk. Ongeveer 50 mense,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide