AfriForum versoek Mogale City-munisipaliteit om watertoevoer dringend te herstel
Die AfriForum-tak in Krugersdorp het op 23 September ’n brief aan die Mogale City Plaaslike Munisipaliteit gerig waarin hulle versoek…
Die AfriForum-tak in Krugersdorp het op 23 September ’n brief aan die Mogale City Plaaslike Munisipaliteit gerig waarin hulle versoek…
AfriForum se traumaeenheid het 42 vrywilligers gewerf en opgelei om slagoffers van plaasaanvalle en geweldsmisdaad op die toneel by te…
AfriForum Gemeenskapsveiligheid het vanaf 16 tot 18 September opleiding aan buurtwaglede aangebied wat verskillende kursusse vir buurtwagleiers, inligtingspanleiers, operasiespanleiers en…
In die laaste streeksuitdun van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie wat by die Hoërskool Montana in Pretoria plaasgevind…
Die AfriForum-tak in Bothaville het op 14 September ’n strafregtelike klagte by die polisie ingedien teen Scotch Lehloenya, die munisipale…
AfriForum het op 16 September uitslae ontvang wat bevestig dat die water in Upington nie geskik is vir menslike gebruik…
Eeue lank al word gevra wat die magtigste wapen is: die pen of die swaard. Die afgelope Vrydag het debatspanne…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag, wat deel vorm van dié organisasie se Port Elizabeth-tak, het Saterdag in samewerking met die SAPD…
AfriForum se veiligheidstrukture het die afgelope naweek onmiddellik gereageer op versoeke vir hulp tydens die tragiese ramp wat Jagersfontein getref…
AfriForum se hoof van Beleid en Aksie, dr. Ernst Roets, vertrek Vrydag 9 September na die VSA om dié burgerregteorganisasie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide