Dié ondernemings in Bloemfontein ontvang Tinteltong-toekennings
AfriForum Sakenetwerk se Tinteltong Toekennings het op 6 Mei vier unieke Bloemfonteinse ondernemings vir hul bydrae tot die bevordering van…
AfriForum Sakenetwerk se Tinteltong Toekennings het op 6 Mei vier unieke Bloemfonteinse ondernemings vir hul bydrae tot die bevordering van…
Hoewel die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit – danksy AfriForum se volgehoue druk – uiteindelik gister (7 Mei) die reuse-waterlekkasie in Rossouwstraat…
Dr Dion George, minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, se stilswye ná AfriForum verlede maand ’n amptelike standpunt van…
Die TikTokker Njabulo Madlanga het vandag haar eerste verskyning in die Booysens-landdroshof in Johannesburg gemaak op klagtes van crimen injuria…
Die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit se gebruik van ’n WhatsApp-boodskap as kennisgewing van ’n amptelike vergadering as deel van ’n openbaredeelnameproses,…
AfriForum doen ’n beroep op die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) om dringend ondersoek in te stel nadat vuurwapens uit die verkeersdepartement…
Die AfriForum-tak in Benoni het in April altesaam 35 slaggate in slegs een straat – Goudstraat in Goedeburg – herstel….
AfriForum het gister (29 April) ’n enorme slaggat voor die Amerikaanse ambassadeurswoning in Pretoria – op die hoek van Premier-…
AfriForum se Thabazimbi-tak het alreeds ses borde op verskeie plekke opgerig wat rioollekkasies in dié dorp uitwys. Hierdie inisiatief is…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 17 April by die Laerskool Roodekrans in Roodepoort besoek afgelê en meer as 1 000…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide