Hessekwa-tak kondig nuwe bestuur aan
AfriForum se Hessekwa-tak het op 17 Mei in Riversdal gereorganiseer. Die geleentheid is voorafgegaan deur gemeenskapsvergaderings in Albertinia en Stilbaai…
AfriForum se Hessekwa-tak het op 17 Mei in Riversdal gereorganiseer. Die geleentheid is voorafgegaan deur gemeenskapsvergaderings in Albertinia en Stilbaai…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het die afgelope maand steeds onverpoosd gewoeker met die grassny om die dorp, begraafplase en die…
AfriForum se Mosselbaai-tak het op 16 Mei ’n buurtwag in die Midbrak-gebied gestig. Hans Meiring sal dien as buurtwagleier, Martus…
AfriForum se Delmas-tak het op 13 Mei in samewerking met vrywilligers en die organisasie Delmas Herleef dié dorp se ingang…
AfriForum se Piet Retief-buurtwag het op 13 Mei opleiding in basiese vuurwapenhantering ontvang. Hierdie opleiding het gefokus op die korrekte…
Die AfriForum-buurtwag in Potchefstroom het op 9 Mei ’n inligtingsaand vir buurtwaglede en taklede gehou. Marnus Kamfer, AfriForum se regs-en-risikobestuurder,…
Lede van AfriForum se Durbanville-tak het op 13 Mei opleiding in selfverdediging deur Truekrav gekry. Die opleiding is daarop gemik…
Die AfriForum-tak in Kempton Park het die afgelope naweek met behulp van die gemeenskap die herstel van slaggate geprioritiseer, omdat…
Uitspraak is in die Pretoriase Hooggeregshof voorbehou waar die burgerregteorganisasie AfriForum vandag met ’n hersieningsaansoek verskyn het om die regering…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het op 9 Mei twee inbrekers in samewerking met CamFX Security en ander plaaslike veiligheidsmaatskappye vasgetrek….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide