Stegie in Alwynrylaan skoner, veiliger ná Uitenhage-tak ingryp
Die AfriForum-tak in Uitenhage het op 13 Februarie onkruiddoder op die bossies in die stegie in Alwynrylaan gespuit om te…
Die AfriForum-tak in Uitenhage het op 13 Februarie onkruiddoder op die bossies in die stegie in Alwynrylaan gespuit om te…
Ondanks sterk winde kon AfriForum se Winterberg-plaaswag en Walker Drive-buurtwag in die Oos-Kaap in samewerking met ander rolspelers op 18…
Die Community in Blue (CIB) het die afgelope naweek saam met AfriForum se Bellville-buurtwag opleiding ontvang. Sowat 30 mense het…
Die AfriForum-buurtwag in Stellenbosch het ’n deurslaggewende rol gespeel in die arrestasie van twee tikgebruikers en ’n dwelmhandelaar nadat dié…
Die Douglas-gemeenskap deel een gemeenskaplike doelwit: Om die veiligheid van die plaaslike kinders te verseker, maar ongelukkig word hierdie doelwit…
In ’n poging om Bethal se paaie weer rybaar te kry het die dorp se AfriForum-tak noodgedwonge honderde slaggate met…
AfriForum se takke in die Noord-Kaap het dr. Zamani Saul, premier van die Noord-Kaap, genader om in te gryp by…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 10 Februarie hande gevat met die buurtwag van La Hoff en die DA om…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 5, 6 en 12 Februarie by Laerskool Garsfontein in Pretoria besoek afgelê. Dié…
AfriForum het hulp verleen aan die Karoo-gemeenskap wat al meer as ’n week onder ’n wydverspreide kragonderbreking gebuk gaan. Verskeie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide