#VulDieGat: Delportshoop-tak vul 122 slaggate in slaggatmaand
AfriForum se Delportshoop-tak het in Julie 122 slaggate met twee ton sand en vyf sakke sement gevul. Hierdie merkwaardige inisiatief…
AfriForum se Delportshoop-tak het in Julie 122 slaggate met twee ton sand en vyf sakke sement gevul. Hierdie merkwaardige inisiatief…
Die AfriForum-brandspan in Hartbeespoort het in Julie gehelp om ’n aantal brande in die omgewing te blus. Die brande het…
Die AfriForum-buurtwag in Sasolburg het op 26 Julie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) op onder meer dagga en…
AfriForum se Coligny-tak het in Julie bykans 400 km in die dorp afgelê om van Coligny ’n skoner dorp te…
AfriForum se Lydenburg-tak in Mashishing het R10 000 aan die Lydenburg/Mashishing-sakekamer vir die herstel van Poenstraat geskenk. Hierdie straat, wat…
Die AfriForum-tak in Welkom het in Julie in samewerking met Handjie Vol 8,7 ton teer gebruik om slaggate in onder…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het in Julie 7,7 ton teer gebruik om slaggate in die dorp te herstel. Slaggate is…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 17 en 22 Julie onderskeidelik by die CVO Marmer-skool en Laerskool Marble Hall in Limpopo…
Die AfriForum-tak in Thabazimbi het onlangs met die tweede fase van sy projek begin om Thabazimbi se reservoirs in Jordaanstraat…
AfriForum se Vaalharts-buurtwag het in Junie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en ander rolspelers ’n geheime operasie uitgevoer…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide