GOP: Vryheid se kragnetwerk en paaie kort veral aandag, sê AfriForum
Die AfriForum-tak in Vryheid versoek die Abaqulusi Plaaslike Munisipaliteit om Vryheid se onstabiele kragnetwerk en haglike paaie ’n prioriteit in…
Die AfriForum-tak in Vryheid versoek die Abaqulusi Plaaslike Munisipaliteit om Vryheid se onstabiele kragnetwerk en haglike paaie ’n prioriteit in…
Die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit se gebrek aan dienslewering is besig om Bethlehem duur te staan te kom. Dié dorp, wat…
AfriForum doen ’n beroep op die Gamagara Plaaslike Munisipaliteit om dringend aandag te gee aan sy volgehoue nienakoming van Eskom…
Die Le Roux-dorpshuis se perseel lyk nou soos ’n nuwe sikspens nadat die AfriForum-tak in Oudtshoorn verlede week vir die…
AfriForum Teater is trots om aan te kondig dat sy eie Pieter-Louis van Twisk vir ’n Naledi-toekenning benoem is in…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 6 Maart by die Centurion Christelike Laerskool besoek afgelê en 76 leerders oor afknouery in…
Bloemfonteinse skole daag mekaar uit om aan AfriForum se kompetisie deel te neem deur vullis in te samel en terselfdertyd…
AfriForum doen ’n beroep op munisipaliteite in die Noord-Kaap om die vullisterreine in Kimberley, Upington, Prieska, Kamieskroon, Williston en Springbok…
AfriForum in Mpumalanga gaan die Departement van Samewerkende Regering versoek om alternatiewe opsies te oorweeg om agterstallige skuld van sommige…
AfriForum se Groot-Oog-buurtwag in Keimoes het op 21 en 24 Februarie by die Keimoes Gekombineerde Skool se atletiekbyeenkomste diens gedoen…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide