Thabazimbi-waterkrisis bereik breekpunt – AfriForum eis dringende optrede
Die voortslepende waterkrisis in die Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit het nou ’n breekpunt bereik. AfriForum het daarom in ’n amptelike skrywe…
Die voortslepende waterkrisis in die Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit het nou ’n breekpunt bereik. AfriForum het daarom in ’n amptelike skrywe…
AfriForum se Thabazimbi-tak het die afgelope naweek, as deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog, die slaggatprobleem op die Spitskop-pad in Thabazimbi…
Twee verdagtes het op 13 September in die plaaslike landdroshof op Riversdal verskyn op aanklagte van die onwettige besit van…
AfriForum se Bethal-tak het vroeër vandeesmaand 150 sakke vullis in dié dorp opgeruim as deel van die #Ons Dorp-veldtog. Met…
AfriForum se Standerton-tak het as deel van die #Ons Dorp-veldtog ’n projek van stapel gestuur om substasies in en om…
AfriForum se Germiston-tak het vandeesweek daarin geslaag om die onwettige plakkerstrukture wat oorkant die Primrose-polisiestasie opgerig is, met die hulp…
Die eerste 30 Orania-kareeboompies sal binnekort in die Bo-Karoo aangeplant word as deel van die AfriForum Bo-Karoo-tak se Boomplantmaand-projek. Die…
Drie skole in die Hessequa Plaaslike Munisipaliteit gaan binne die volgende paar jaar letterlik die vrugte van hul leerders se…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die afgelope Saterdag hande vuil gemaak en ’n bydrae tot verbeterde padveiligheid in dié dorp…
Uit die 1 402 plaasaanvalle en -moordinsidente wat die afgelope vier jaar (vanaf 2019 tot 2022) deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide