AfriForum se Sasolburg-buurtwag pak veiligheidsbrandpunte suksesvol aan
AfriForum se Sasolburg-buurtwag het die afgelope maand ’n reuse-bydrae gemaak om veiligheid in Sasolburg op te skerp. Verskeie patrollies, meestal…
AfriForum se Sasolburg-buurtwag het die afgelope maand ’n reuse-bydrae gemaak om veiligheid in Sasolburg op te skerp. Verskeie patrollies, meestal…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die minister van Polisie sowel as die kommissaris…
AfriForum se Chrissiesmeer-buurtwag is nou – danksy ’n waardevolle skenking van ses tweerigtingradio’s – toegerus en gereed om die veiligheid…
Terwyl ’n onbeskermde staking in die Tshwane-metro voortwoed, is noodsaaklike dienslewering in dié munisipaliteit – soos die verwydering van vullis…
AfriForum het ’n klag teen die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit by die Inligtingsreguleerder (IR) aanhangig gemaak oor dié plaaslike munisipaliteit se…
Die neiging tot selektiewe vervolging ken geen einde nie – en waar dit dikwels politici is wat teen vervolging beskerm…
AfriForum se Springs-tak is nou slaggereed om onluste in dié Oosrandse dorp hok te slaan. Toenemende gewelddadige protesaksies in Springs…
Delareyville is nou – danksy AfriForum se Delareyville-tak en ’n span geesdriftige gemeenskapslede – 50 streepsakke nader aan ’n skoner…
AfriForum se Kirkwood-buurtwag het op 26 Augustus 2023 ’n vermeende inbreker vasgetrek. Dit volg nadat die buurtwag se patrolleerders ’n…
Watertoetse wat AfriForum die afgelope week by Kamferdam buite Kimberley gedoen het, toon dat water in dié dam ’n kommerwekkende…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide