AfriForum-tak plant bome vir ’n nóg groener Vereeniging
AfriForum se Vereeniging-tak het die afgelope Vrydag (20 Oktober 2023), as deel van dié burgerregteorganisasie se Nasionale Boomplantprojek, ses bome…
AfriForum se Vereeniging-tak het die afgelope Vrydag (20 Oktober 2023), as deel van dié burgerregteorganisasie se Nasionale Boomplantprojek, ses bome…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag het ’n broodnodige skenking aan die Kabegapark-polisiestasie gemaak om dienslewering, wat weens die toepassing van beurtkrag…
AfriForum se Kathu-tak het, op versoek van die Gamagara-nooddiens in dié Noord-Kaapse dorp, ingegryp om ’n radiotoring by die stasie…
AfriForum en die Zoeloe-koninkryk se ideesentrum Indonsa Yesizwe het gister die nalatenskap van koning Dinuzulu kaCetshwayo gedenk deur ’n begraafplaas,…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het gister (17 Oktober 2023) Laerskool Witpoort, oos van Pretoria, besoek as deel van Nasionale…
AfriForum-buurtwagte in die Suidstreek, wat takke in die Oos-, Suid- en Wes-Kaap insluit, het vir 14 ure lank hul staal…
Minstens 1 088 AfriForum-buurtwaglede van die Vrystaat, Noordwes en KwaZulu-Natal het Vrydag (13 Oktober 2023) in hul onderskeie dorpe, stede en…
AfriForum se 169 buurt- en plaaswagstrukture het Vrydagaand (13 Oktober) kragte saamgesnoer en altesaam 77 109 km gepatrolleer tydens vanjaar…
AfriForum het Donderdag (12 Oktober) ’n dringende beroep op die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit gedoen om geen vullisverwyderingsrekeninge te stuur aan…
AfriForum neem met kommer kennis van berigte wat ontvang is van siek en beseerde visse wat in die Vaalrivier, en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide