AfriForum verwelkom reuseboete vir waterbesoedeling in Dipaleseng-munisipaliteit, maar …
AfriForum verwelkom die R160 miljoen-boete wat die Dipaleseng Plaaslike Munisipaliteit Vrydag weens jare lange waterbesoedeling in dié gebied opgelê is,…
AfriForum verwelkom die R160 miljoen-boete wat die Dipaleseng Plaaslike Munisipaliteit Vrydag weens jare lange waterbesoedeling in dié gebied opgelê is,…
AfriForum het vandag hofstukke op die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit en die Departement van Menslike Nedersettings beteken om die onwettige ontwikkeling…
Dr. Kgosientsho Ramokgopa, minister van Elektrisiteit, se ingryping by die Eskom-City Power-geskil vandeesweek is net nóg ’n bewys van Panyaza…
AfriForum se Heilbron-tak het die afgelope maand hand aan die ploeg geslaan en twee belangrike erfenisterreine in dié Vrystaatse dorp…
Byna twee jaar. Dít is hoe lank een Gautengse kleinsake-eienaar reeds wag om die aansoekproses vir ’n dranklisensie, wat veronderstel…
Die nuutste weergawe van ’n studie om die omgewingsimpak van ’n voorgestelde steenkoolmyn op die Kruger Nasionale Park se voorstoep…
Die AfriForum 911-reaksie-eenheid in Bloemfontein het gister (12 November) om 10:40 gehelp om drie verdagtes vas te trek wat na…
AfriForum het gister ’n dringende skrywe aan die Departement van Openbare Werke en Paaie in Noordwes gerig oor die haglike…
Deur Marthinus Koekemoer Die Stellenbosch-munisipaliteit speel steeds ’n nie oop kaarte nie. Dít terwyl daar aanduidings is dat rou riool…
AfriForum het vandag ’n dringende beroep op die Johannesburg-metro gedoen om ’n grootskaalse inisiatief vir die herstel van waterlekkasies aan…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide