Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
ANC misbruik COVID-19
AfriForum veroordeel die regering se beleid om slegs finansiële verligting te verleen aan ondernemings in…
Belastingverlaging
“Mense kry swaar. Besighede kry swaar. Werkloosheid is reeds ’n enorme krisis. Die ekonomie groei…
Korona (Covid-19) – Bly ingelig! Nulled
Nuutste Inligting: Bystand AfriForum sal sy lede en die publiek deurlopend deur middel van…
Port Elizabeth-tak kompetisie
Dit is kompetisietyd en AfriForum se Port Elizabeth‐tak nooi jou uit om vir jou skool…
Watter redes sou jy aanvoer dat dié standbeeld behoue moet bly?
Pres. M.T. Steyn se standbeeld moet bly. #SteynMoetBly Laat Steyn staan … Die bestuur…
AfriForum-monumentoudit 2020
AfriForum wil graag hê ons lede en die gemeenskap moet ingelig wees oor die monumente…
Kroonstad se konsentrasiekampbegraafplaas
Só lyk die begraafplaas in Kroonstad, waar meer as 2 000 vroue en kinders…
STOP ONTEIENING SONDER VERGOEDING!
Sien AfriForum se kommentaar in verband met onteiening sonder vergoeding HIER. Stem teen die…
NDBV-petisie
AfriForum en adv. Gerrie Nel help die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) om te keer dat 70 000…
Nasionalisering van sport
In Desember 2019 het die Suid-Afrikaanse regering wetgewing voorgestel wat alle sport in Suid-Afrika onder…
Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit in Bethlehem
AfriForum het ’n skrywe aan die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit in Bethlehem gerig oor die toestand…
#StopDieMalligheid-Nulled
[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”4.2.2″ custom_margin=”0px||||false|false” custom_padding=”0px||||false|false”][et_pb_row _builder_version=”4.2.2″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”4.2.2″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text module_id=”verslag” _builder_version=”4.4.3″…
Opnames
No posts