Belastingverlaging

19/03/2020
belastingverligting-featured

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

“Mense kry swaar. Besighede kry swaar. Werkloosheid is reeds ’n enorme krisis. Die ekonomie groei nie soos dit moet nie. Belastingverligting is een van die belangrikste stappe wat die regering nou kan neem om ekonomiese groei te stimuleer. Dit is waarom hierdie veldtog van stapel gestuur is. Ons benodig egter die publiek se insette. In die komende maande sal AfriForum ’n onafhanklike verslag laat saamstel oor die positiewe gevolge wat belastingverlaging vir die ekonomie sal inhou. Dit sal in die vorm van ’n voorlegging aan die president oorhandig word. Hoe meer name ons by die veldtog kan voeg, hoe sterker sal ons mandaat wees om hierdie kwessie met die regering op te neem,” het Roets gesê.

Voeg jou naam by die petisie om belasting te verlaag:

19/03/2020

Belastingverlaging

“Mense kry swaar. Besighede kry swaar. Werkloosheid is reeds ’n enorme krisis. Die ekonomie groei nie soos dit moet nie. Belastingverligting is een van die belangrikste stappe wat die regering nou kan neem om ekonomiese groei te stimuleer. Dit is waarom hierdie veldtog van stapel gestuur is. Ons benodig egter… [Lees meer]
belastingverligting-featured

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

“Mense kry swaar. Besighede kry swaar. Werkloosheid is reeds ’n enorme krisis. Die ekonomie groei nie soos dit moet nie. Belastingverligting is een van die belangrikste stappe wat die regering nou kan neem om ekonomiese groei te stimuleer. Dit is waarom hierdie veldtog van stapel gestuur is. Ons benodig egter die publiek se insette. In die komende maande sal AfriForum ’n onafhanklike verslag laat saamstel oor die positiewe gevolge wat belastingverlaging vir die ekonomie sal inhou. Dit sal in die vorm van ’n voorlegging aan die president oorhandig word. Hoe meer name ons by die veldtog kan voeg, hoe sterker sal ons mandaat wees om hierdie kwessie met die regering op te neem,” het Roets gesê.

Voeg jou naam by die petisie om belasting te verlaag:

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*