Kroonstad se konsentrasiekampbegraafplaas

27/02/2020
Kroonstad-se-konsentrasiekampbegraafplaas

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Só lyk die begraafplaas in Kroonstad, waar meer as 2 000 vroue en kinders begrawe is wat in die plaaslike konsentrasiekamp gesterf het.

Riool- en ander afvalwater uit ’n toiletpapierfabriek oorstroom tans een van die grootste historiese begraafplase in die land – die konsentrasiekampbegraafplaas in Kroonstad in die Vrystaat.

Help ons om druk op die munisipaliteit te plaas om ons erfenis te herstel. Gee ons jou stem deur dié petisie in te vul:

  Só lyk die begraafplaas in Kroonstad, waar meer as 2 000 vroue en kinders begrawe is wat in die plaaslike konsentrasiekamp gesterf het. Riool- en ander afvalwater uit ’n toiletpapierfabriek oorstroom tans een van die grootste historiese begraafplase in die land – die konsentrasiekampbegraafplaas in Kroonstad in die Vrystaat…. [Lees meer]
Kroonstad-se-konsentrasiekampbegraafplaas

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Só lyk die begraafplaas in Kroonstad, waar meer as 2 000 vroue en kinders begrawe is wat in die plaaslike konsentrasiekamp gesterf het.

Riool- en ander afvalwater uit ’n toiletpapierfabriek oorstroom tans een van die grootste historiese begraafplase in die land – die konsentrasiekampbegraafplaas in Kroonstad in die Vrystaat.

Help ons om druk op die munisipaliteit te plaas om ons erfenis te herstel. Gee ons jou stem deur dié petisie in te vul:

Word ’n lid

Maak ’n donasie