Port Elizabeth-tak kompetisie

04/03/2020
Port-Elizabeth-tak-kompetisie

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Dit is kompetisietyd en AfriForum se Port Elizabeth‐tak nooi jou uit om vir jou skool te stem. Die skool wat die meeste inskrywings kry, wen ’n borgskap van R10 000.

Al wat jy moet doen, is om dié vorm in te vul en jou gunstelingskool te nomineer. So maklik soos een-twee-drie.  Die kompetisie sluit op 31 Maart 2020 om middernag.

Nomineer jou skool hier:

04/03/2020

Port Elizabeth-tak kompetisie

Dit is kompetisietyd en AfriForum se Port Elizabeth‐tak nooi jou uit om vir jou skool te stem. Die skool wat die meeste inskrywings kry, wen ’n borgskap van R10 000. Al wat jy moet doen, is om dié vorm in te vul en jou gunstelingskool te nomineer. So maklik soos een-twee-drie…. [Lees meer]
Port-Elizabeth-tak-kompetisie

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Dit is kompetisietyd en AfriForum se Port Elizabeth‐tak nooi jou uit om vir jou skool te stem. Die skool wat die meeste inskrywings kry, wen ’n borgskap van R10 000.

Al wat jy moet doen, is om dié vorm in te vul en jou gunstelingskool te nomineer. So maklik soos een-twee-drie.  Die kompetisie sluit op 31 Maart 2020 om middernag.

Nomineer jou skool hier:

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*