Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit in Bethlehem

05/02/2020
Dihlabeng-Plaaslike-Munisipaliteit-in-Bethlehem

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum het ’n skrywe aan die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit in Bethlehem gerig oor die toestand van die Môrelig-vullisterrein.

Die terrein, wat tussen Bethlehem se woongebiede geleë is, is ’n groot bron van kommer en ’n steen des aanstoots vir die gemeenskap. Vullis word buite die terrein gestort en waai gevolglik in die woonbuurte in. Onwettige vure word ook op die terrein gemaak en die rook daarvan hang dan oor die woonbuurte.

Die Môrelig-vullisterrein is walglik! AfriForum vra dat die munisipaliteit optree of ons sal self ingryp en kostes verhaal. Help druk toepas deur jou naam op die petisievorm in te vul:

Oops! We could not locate your form.

AfriForum het ’n skrywe aan die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit in Bethlehem gerig oor die toestand van die Môrelig-vullisterrein. Die terrein, wat tussen Bethlehem se woongebiede geleë is, is ’n groot bron van kommer en ’n steen des aanstoots vir die gemeenskap. Vullis word buite die terrein gestort en waai gevolglik… [Lees meer]
Dihlabeng-Plaaslike-Munisipaliteit-in-Bethlehem

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum het ’n skrywe aan die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit in Bethlehem gerig oor die toestand van die Môrelig-vullisterrein.

Die terrein, wat tussen Bethlehem se woongebiede geleë is, is ’n groot bron van kommer en ’n steen des aanstoots vir die gemeenskap. Vullis word buite die terrein gestort en waai gevolglik in die woonbuurte in. Onwettige vure word ook op die terrein gemaak en die rook daarvan hang dan oor die woonbuurte.

Die Môrelig-vullisterrein is walglik! AfriForum vra dat die munisipaliteit optree of ons sal self ingryp en kostes verhaal. Help druk toepas deur jou naam op die petisievorm in te vul:

Oops! We could not locate your form.

Word ’n lid

Maak ’n donasie