Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Staan Nelspruit se straatnaamveranderinge teen
AfriForum staan die sinnelose besteding van belastingbetalers se geld teen. Die munisipaliteit wil weereens geld…
Phalaborwa-waterdrukopname
Phalaborwa ervaar tans ’n beduidende verlaging in waterdruk, en sommige dae geen watertoevoer nie. AfriForum…
Nuwe gesondheidswetgewingregulasies
AfriForum het op 5 Mei aangekondig dat dit sal voortgaan met regsaksie teen die voorgestelde…
Tokologo Munisipaliteit versuim om sy pligte na te kom.
Tokologo Munisipaliteit versuim om sy pligte na te kom. Die rioolplaas op Hertzogville funksioneer nie…
AfriForum se Welkom-tak roep die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording
AfriForum se Welkom-tak roep die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording oor die storting van rou…
AfriForum se Kroonstad-tak roep die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording
AfriForum se Kroonstad-tak roep die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording oor die storting van rou…
Help AfriForum om die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording te roep
Help AfriForum om die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording te roep oor die gebrek aan…
Blou- en Groendruppelverslag: Rioolwerke in Suid-Afrika ’n groot bron tot kommer
AfriForum verwelkom dat die regering vir die eerste keer sedert 2013 hul Blou- en Groendruppelverslag…
Onwettige straatsmouse in Mooinooi
AfriForum se Mooinooi-tak het ’n aksieplan van die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit versoek met betrekking tot…
Gesondheidsregulasies
Dr. Joe Phaahla, die minister van Gesondheid, het voorgestelde wysigings aan sekere regulasies kragtens die…
Piet Retief se kragonderbrekings
Piet Retief gaan gebuk onder gereelde kragonderbrekings en ons wil uitvind wat die oorsaak daarvan…
Stop lisensie-uitbuitery!
AfriForum plaas druk op die Departement van Vervoer om sy verpligting vir behoorlike dienslewering aan…
Opnames
No posts