Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Tokologo Munisipaliteit versuim om sy pligte na te kom. Die rioolplaas op Hertzogville funksioneer nie en veroorsaak dat rou riool in omliggende plase invloei en die grond en water besoedel. Dit het ’n groot impak op die omgewing, die diere asook op die beeste en skape se drinkwater en veroorsaak selfs siektes.
AfriForum het jou hulp nodig om die munisipaliteit verantwoordelik te hou vir die skade wat aangerig word.
Tokologo Munisipaliteit versuim om sy pligte na te kom.
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




