Help AfriForum om die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording te roep

25/04/2022
Parys-Water-banier

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Help AfriForum om die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording te roep oor die gebrek aan volhoubare watervoorsiening in die groter Parys-area wat al minstens drie jaar duur. Die munisipaliteit het ’n ooreenkoms met AfriForum onderteken en ons het ons deel gedoen, kundiges het die waterwerke geëvalueer en aanbevelings gemaak. Die munisipaliteit het egter nog geen van die aanbevelings uitgevoer nie.

Verder is daar ook ’n reuserioolprobleem in die dorp waar riool vrylik vloei, in die dam en ook in die kanale en strate.

Help ons deur aan te dui hoe dikwels jy sonder water is en in watter area jy woonagtig is, asook of daar ’n rioolprobleem in jou area is.

Help AfriForum om die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording te roep oor die gebrek aan volhoubare watervoorsiening in die groter Parys-area wat al minstens drie jaar duur. Die munisipaliteit het ’n ooreenkoms met AfriForum onderteken en ons het ons deel gedoen, kundiges het die waterwerke geëvalueer en aanbevelings gemaak. Die… [Lees meer]
Parys-Water-banier

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Help AfriForum om die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording te roep oor die gebrek aan volhoubare watervoorsiening in die groter Parys-area wat al minstens drie jaar duur. Die munisipaliteit het ’n ooreenkoms met AfriForum onderteken en ons het ons deel gedoen, kundiges het die waterwerke geëvalueer en aanbevelings gemaak. Die munisipaliteit het egter nog geen van die aanbevelings uitgevoer nie.

Verder is daar ook ’n reuserioolprobleem in die dorp waar riool vrylik vloei, in die dam en ook in die kanale en strate.

Help ons deur aan te dui hoe dikwels jy sonder water is en in watter area jy woonagtig is, asook of daar ’n rioolprobleem in jou area is.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*