Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
AfriForum plaas druk op die Departement van Vervoer om sy verpligting vir behoorlike dienslewering aan die publiek na te kom. AfriForum het ’n formele klag by die Openbare Beskermer ingedien. AfriForum het ook beeldmateriaal by die Waltloo-lisensiekantoor opgeneem, wat sowel korrupsie as die wanfunksionering van die NaTIS-stelsel ontbloot. Dié beeldmateriaal dien as die nodige bewys om die formele klag te staaf.
Help AfriForum in die stryd om behoorlike dienslewering te verseker deur jou stem by ons s’n te voeg. Stuur jou besware oor swak dienslewering aan die Minister van Vervoer by transportministry@dot.gov.za.
Stop lisensie-uitbuitery!
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




