Staan Nelspruit se straatnaamveranderinge teen

10/06/2022
Webbladbanier_Nelspruit_AFR-1

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum staan die sinnelose besteding van belastingbetalers se geld teen.

Die munisipaliteit wil weereens geld spandeer op onnodige projekte, terwyl basiese dienslewering en infrastruktuur verval.

E-pos enige skriftelike kommentaar aan me. Cebisile Ngomane by Cebisile.Khoza@mbombela.gov.za.

Ondersteun ons petisie en laat jou stem gehoor word.

AfriForum staan die sinnelose besteding van belastingbetalers se geld teen. Die munisipaliteit wil weereens geld spandeer op onnodige projekte, terwyl basiese dienslewering en infrastruktuur verval. E-pos enige skriftelike kommentaar aan me. Cebisile Ngomane by Cebisile.Khoza@mbombela.gov.za. Ondersteun ons petisie en laat jou stem gehoor word.
Webbladbanier_Nelspruit_AFR-1

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum staan die sinnelose besteding van belastingbetalers se geld teen.

Die munisipaliteit wil weereens geld spandeer op onnodige projekte, terwyl basiese dienslewering en infrastruktuur verval.

E-pos enige skriftelike kommentaar aan me. Cebisile Ngomane by Cebisile.Khoza@mbombela.gov.za.

Ondersteun ons petisie en laat jou stem gehoor word.

Word ’n lid

Maak ’n donasie