Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Petisie om padveiligheid rondom Ashton College, Berylstraat, Benoni te verbeter
Geagte Benoni-inwoners, Dit is met erns en besorgdheid dat ons jul aandag wil vestig op…
Visse in die Vaalrivier
AfriForum doen ’n beroep op die publiek om data oor Vaalrivier se siek visse in…
Sunfield Tehuis
AfriForum is vandag weer in die hof om die inwoners van die Sunfield Tehuis te…
Stop Kuba-skenkings
Voeg jou naam hierby om dit STOP te sit: Tydlyn: Die Suid-Afrikaanse en Kubaanse regerings:…
Lugbesoedeling en onaangename reuke in jou gemeenskap
Ervaar jy tans probleme met lugbesoedeling en onaangename reuke in jou gemeenskap? Ons staan saam…
Gemeenskap van Parys stry teen watertekorte
AfriForum ondersteun die gemeenskap van Parys in hul stryd teen watertekorte.Die gemeenskap eis onmiddellike optrede…
Minister beplan rastransformasie van woonkomplekse
Die minister van Menslike Nedersettings beplan rastransformasie van woonkomplekse. Volgens die minister wil die regering…
AfriForum is in die hof teen Msukaligwa Munisipaliteit.
AfriForum se Ermelo-tak bring ’n aansoek teen die Msukaligwa Munisipaliteit om hulle te verplig om…
Inwoners sê nee vir die verandering van dorpsname
Inwoners van Dr Beyers Naude Plaaslike Munisipaliteit sê nee vir die verandering van julle dorpsname…
Watertoevoer of -lekkasies
Ervaar jy tans probleme met watertoevoer of -lekkasies en kry geen diens van die Ekurhuleni-metro…
STOP die Bela-wet!
0 150 000 Die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys 32 van 2024 (die BELA-wet)…
Stop onteiening sonder vergoeding!
Die Onteieningswetsontwerp (B 23B – 2020) is weer oopgestel vir ’n volgende rondte van openbare…
Opnames
No posts