Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
AfriForum is vandag weer in die hof om die inwoners van die Sunfield Tehuis te verteenwoordig. Ons vereis dat die Mpumalanga department van Maatskapplike ontwikkeling die Tehuis se subsidie per inwoner verhoog per maand. Die subsidie per inwoner is die afgelope 15 jaar onverandered en beloop R 1984 per maand, per inwoner. Dit kom neer op ’n maandelikse tekort van R6 852,03 per inwoner in hulle 2022/23-begroting.
Sal jy met R 1984 per maand kan klaar kom?
Steun AfriForum se saak deur jou naam by te sit en help die inwoners van die Tehuis:
"*" indicates required fields
Sunfield Tehuis
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




