Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Bheki Cele, die minister van Polisie, het al telkemale bewys dat hy onbevoeg is vir sy pos. Onder sy leiding het die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ooglopend verswak. Hy is al self by korrupsieskandale betrek – hoe kan daar dan verwag word dat polisiebeamptes op voetsoolvlak hul hande gaan skoon hou as die SAPD se politieke hoof dit nie eers doen nie?
Jy kan Bheki Cele se afdanking eis:
AfriForum eis Bheki Cele se afdanking
Nasionaal
"*" indicates required fields
AFRIFORUM EIS BHEKI CELE SE AFDANKING
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




