Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
AfriForum beveg die voorgestelde ontwikkeling van onder andere 5 000 residensiële eenhede wat grens aan Doringkruin en sosiale behuising insluit.
Totale omvang: 547 ha
Redes vir beswaar:
- Munisipale dienste is nie in plek nie.
- Die regte prosesse is nie gevolg nie.
- Geen impakstudie is goedgekeur nie.
- Beplande ontwikkeling is nie belyn met Klerksdorp se ruimtelike ontwikkelingsraamwerk nie.
Hiermee teken ek beswaar aan:
"*" indicates required fields
23/11/2023
Klerksdorp – Palmietfontein-dorpstigting
AfriForum beveg die voorgestelde ontwikkeling van onder andere 5 000 residensiële eenhede wat grens aan Doringkruin en sosiale behuising insluit. Totale omvang: 547 ha Redes vir beswaar: Hiermee teken ek beswaar aan:
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




