AfriForum se Standerton-tak spring in om vullis te verwyder
AfriForum se Standerton-tak het op 4 Julie 2020 ’n vullisverwyderingsprojek van stapel gestuur nadat munisipale werkers nie vullis verwyder het nie. Die…
AfriForum se Standerton-tak het op 4 Julie 2020 ’n vullisverwyderingsprojek van stapel gestuur nadat munisipale werkers nie vullis verwyder het nie. Die…
AfriForum se Trichardt, Evander, Kinross en Secunda (Teks)-tak het op 2 Julie 2020 ’n vullisverwyderingsaksie van stapel gestuur aangesien die Govan Mbeki…
Die AfriForum-tak in Bethal het dié dorp se sentrale sakekern op 30 Junie 2020 skoongemaak en vullis verwyder nadat werknemers van die…
Die AfriForum-tak in Vryburg, wat Stella insluit, is uiters bekommerd oor die haglike omstandighede waarin die Naledi Plaaslike Munisipaliteit hom…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op 3 Mei 2019 bevestiging ontvang dat die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit weer vragmotors vir vullisverwydering beskikbaar gestel het.
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op 25 April 2019 ’n skrywe aan die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit oorhandig en hulle op terme geplaas oor…
Die AfriForum-tak in Waterkloof het as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog die afgelope naweek ’n gebied wat in ’n…
AfriForum se Bethal- en TEKS-tak was die afgelope week genoodsaak om vullis in Bethal en Secunda te laat verwyder nadat…
AfriForum se Naboomspruit-tak het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand op 6 en 7 Desember 2017 die dorp skoongemaak terwyl munisipale werkers…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing