AfriForum gee wenke vir optrede tydens plaasaanval
AfriForum het gister wenke gedeel om te help om ’n plaas of kleinhoewe meer weerbaar teen moontlike aanvalle te maak….
AfriForum het gister wenke gedeel om te help om ’n plaas of kleinhoewe meer weerbaar teen moontlike aanvalle te maak….
Die ANC-regering lig steeds nie ’n vinger om ’n prioriteit te maak van plaasaanvalle nie. Die Departement van Internasionale Verhoudinge…
Gemeenskapsveiligheid het vandeesmaand nog ’n hupstoot gekry met nog nege AfriForum-takbestuurslede wat suksesvolle hommeltuigopleiding in Orania ontvang het. Dit bring…
Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het op 20 Augustus in samewerking met die SAPD in dié dorp ’n sigbaarheidspatrollie gehou wat tot…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 20 Februarie 2020 gehelp om twee verdagtes aan te keer. Dít volg nadat die buurtwag twee…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 28 Junie 2019 kommentaar ingedien teen die konsepwysigings aan die Wet op die Regulering van…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het in Mei 2019 op verskeie maniere hoop geskep deur inisiatief te neem en in samewerking met…
Gedurende April en Mei 2019 is verskeie gevalle van neut- en vrugtediefstal in die Witrivier-omgewing aangemeld. Lede van AfriForum se…
AfriForum se Kathu-buurtwag het in Oktober verskeie suksesse in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gevier.
AfriForum se Bronkhorstspruit-tak het die afgelope naweek ’n plaaslike park skoongemaak as deel van dié tak se #OnsDorp-veldtog. Twaalf mense…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide