Vyf rowers ná jaagtog in hegtenis geneem
Lede van AfriForum het op Saterdag 21 September 2019 gehelp om vyf gewapende rowers in hegtenis te neem ná ’n…
Lede van AfriForum het op Saterdag 21 September 2019 gehelp om vyf gewapende rowers in hegtenis te neem ná ’n…
Die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het op 13 September 2019 aan nóg ’n suksesvolle massapatrollie deelgeneem. Die plaaslike SAPD het 16 lede…
Deur Lorraine Claasen Die minister van polisie, Bheki Cele, het op 12 September 2019 Suid-Afrika se jongste misdaadsyfers by die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die insluiting van plaasmoorde onder die opskrif “Geweld op plase en hoewes” in die Suid-Afrikaanse Polisiediens…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het met groot kommer kennis geneem van Suid-Afrika se misdaadstatistieke vir die 2018/2019-finansiële jaar, wat vroeër vandag…
Samewerking tussen AfriForum se Nuwerus-plaaswag en die SAPD in Malmesbury het op 9 September 2019 tot die suksesvolle arrestasie van twee Japannese…
Die AfriForum-buurtwag in Secunda het op 8 September 2019 gehelp om ’n dronkbestuurder vas te trek nadat ’n oproep op Zello 911…
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het AfriForum vandag in kennis gestel dat hulle Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni…
Nagenoeg 57 lede van AfriForum se buurtwagte in Boksburg, Brakpan, Edenvale, Kempton Park, Germiston en Springs het op 28 Augustus 2019 voertuigbeheerpuntopleiding…
AfriForum se Roodepoort-tak en -buurtwag het in Augustus aan verskeie veiligheidsaksies en klopjagte deelgeneem. Op 16 Augustus 2019 het AfriForum se Roodepoort-buurtwag…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide