SAPD ingelig oor hul pligte gedurende grondgrype
AfriForum het vandag ’n projek van stapel gestuur om soveel polisiestasies as moontlik in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga te besoek…
AfriForum het vandag ’n projek van stapel gestuur om soveel polisiestasies as moontlik in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga te besoek…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n skrywe aan Bheki Cele, minister van polisie, gerig nadat dié organisasie geen terugvoer van die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het met teleurstelling van die 500 diensgewere verneem wat oor die afgelope drie finansiële jare deur SAPD-beamptes…
AfriForum het op Saterdag 19 Oktober 2019 Nehemia-opleiding by die Tarentaalpan-jeugkampterrein in Thabazimbi aangebied. AfriForum-lede van Ellisras, Thabazimbi en die…
AfriForum het sy bereidwilligheid in ’n brief aan die nasionale polisiekommissaris te kenne gegee om dringend ’n deskundige aan te…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 12 Oktober 2019 ’n skoonmaakaksie naby Hoërskool Fakkel en Hoërskool Sasolburg gehou as deel van…
Die AfriForum-buurtwagte in Kempton Park, Brakpan, Edenvale en Springs het in samewerking met die SAPD en die gemeenskapspolisiëringsforum van Bakerton…
AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het in September in samewerking met die Kraaifontein Sektor 4B-buurtwag en die SAPD op verskeie voorvalle gereageer…
’n Tendens van sistemiese rassisme en vals beskuldigings teen veral wit polisielede dat hulle die K-woord teenoor kollegas gebruik, is…
’n Patrolleerder van Uitsig het op 29 September 2019 ontdek dat sy beursie gesteel is nadat hy boodskappe van sy…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide